Feodor Chin (gebore 18 Augustus 1974) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger.
Filmografie Rolprente 2001: Troy & Julie 2007: Baby 2012: Raskal Love
Televisiereekse 2010: Slanted 2014: Film Lab Presents
Televisierolprente 2009: Golden Boy 2009: La La Land 2011: Law & Chicoban 2012: Chinatown Squad
Video's 2012: The Moral Paper Route
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu