Marcus Chong (gebore 8 Julie 1967) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Panther (1995), The Matrix (1999), en The Crow: Wicked Prayer (2005), en in die televisiereeks Street Justice (1991).
Filmografie Rolprente 1995: Panther 1998: High Freakquency 1999: The Matrix 2005: The Crow: Wicked Prayer
Televisiereekse 1979: The Lazarus Syndrome 1991: Street Justice
Video's 1996: Pure Danger
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu