Shawn Christensen is 'n Amerikaanse skrywer en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Before I Disappear (2014) en The Vanishing of Sidney Hall (2017).

Filmografie Rolprente 2011: Abduction 2011: Enter Nowhere 2014: Before I Disappear 2017: The Vanishing of Sidney Hall The Karma Coalition The Creek Don't Rise The Man from Nowhere Untitled Jerry Tarkanian Project

Televisiereekse 2003: Subterranean 2004: Live! from Central Park SummerStage

Video's 2012: Abduction: The Initiation of an Action Hero 2012: The Abduction Application 2012: The Fight for the Truth: Making Abduction

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu