Bill Chott (gebore 23 Julie 1969) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Galaxy Quest (1999) en The Ringer (2005), en in die televisiereekse Wizards of Waverly Place (2007) en This Is Us (2016).
Filmografie Rolprente 1999: Galaxy Quest 2005: The Ringer 2007: Dante's Inferno 2007: The Red Sandwich Christmas Hour 2010: Night Terrors 2015: Marshall's Miracle
Televisiereekse 1995: The Armando Diaz Experience, Theatrical Movement and Hootenanny 1996: The Dana Carvey Show 2004: The Harper Teen Mystery Files 2007: Wizards of Waverly Place 2011: Inside the Actor's Studio Apartment 2014: Breaking Curfew 2016: This Is Us
Televisierolprente 2007: Diggs Tailwagger
Video's 1998: Short Cinema 2003: Brainwarp 2004: Outpost 2004: The Sheboygan Improv Festival
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu