David Chisum (gebore 5 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Flight of the Living Dead (2007) en in die televisiereekse NCIS (2003), Dexter (2006), en Timeless (2016).
Filmografie Rolprente 2001: My Life as a Troll 2007: Flight of the Living Dead 2007: Dark Mirror 2014: Summer Snow 2014: Unknown Caller
Televisiereekse 2003: NCIS 2006: Dexter 2014: Black Box 2016: Timeless
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1970