Dominic Chianese (gebore 24 Februarie 1931) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather: Part II (1974), All the President's Men (1976), en ...and justice for all. (1979), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).
Filmografie Rolprente 1974: The Godfather: Part II 1976: All the President's Men 1979: ...and justice for all. 2004: When Will I Be Loved 2007: The Last New Yorker 2007: Adrift in Manhattan 2010: Just Laugh! 2017: Active Adults Umberto D.
Televisiereekse 1999: The Sopranos
Televisierolprente 2003: CMT: 40 Greatest Fashion Statements 2004: Crimes of Fashion
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu