Ricardo Antonio Chavira (gebore 1 September 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Piranha 3D (2010) en in die televisiereekse Desperate Housewives (2004) en Burn Notice (2007).

Filmografie Rolprente 2008: Saving God 2009: Don't Let Me Drown 2010: Piranha 3D 2015: Powder and Gold 2018: Tournament

Televisiereekse 2002: The Grubbs 2004: Desperate Housewives 2004: Movie Club with John Ridley 2007: Burn Notice 2013: Welcome to the Family 2017: Santa Clarita Diet

Televisierolprente 2005: Desperate Housewives Special: Sorting Out the Dirty Laundry 2007: La noche desesperada

Video's 2011: Dead Space: Aftermath

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu