Hank Chen (gebore 1 November 1989) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Angriest Man in Brooklyn (2014), Lemon (2017), en Home Again (2017), en in die televisiereeks Transparent (2014).

Filmografie Rolprente 2014: The Angriest Man in Brooklyn 2014: Queers in the Kingdom: Let Your Light Shine 2017: Lemon 2017: Home Again

Televisiereekse 2014: Transparent 2015: Disengaged 2016: Mars 2060: The Colony Files 2017: The New 30 2017: Fridays

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu