Max Charles (gebore 18 Augustus 2003) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Sniper (2014) en Mr. Peabody & Sherman (2014), en in die televisiereekse The Neighbors (2012) en The Strain (2014).

Filmografie Rolprente 2012: Unstable 2014: American Sniper 2014: Mr. Peabody & Sherman 2014: The Last Survivors

Televisiereekse 2011: Minnie's Bow-Toons 2012: The Neighbors 2014: The Strain 2015: Harvey Beaks 2015: The Mr. Peabody & Sherman Show 2016: The Lion Guard

Televisierolprente 2012: Scent of the Missing 2014: Northpole 2014: Elf: Buddy's Musical Christmas 2015: The Lion Guard: Return of the Roar

Video's 2011: Spooky Buddies

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003