Bailey Chase (gebore 1 Mei 1972) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Batman v Superman: Dawn of Justice (2016) en in die televisiereekse Saving Grace (2007), Longmire (2012), en 24: Legacy (2016).

Filmografie Rolprente 1998: Cosmo's Tale 2003: Rats 2010: Dark Metropolis 2016: Batman v Superman: Dawn of Justice 2016: No Beast So Fierce 2018: Silver Lake Operation Jericho

Televisiereekse 2007: Saving Grace 2012: Longmire 2014: Drinking with the Stars 2016: 24: Legacy

Televisierolprente 2013: Summoned

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu