Brad Carter (* 1973) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Black Mass (2015) en in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008) en True Detective (2014).
Filmografie Rolprente 2015: Black Mass 2015: Kickstarted 2015: Dixieland 2018: Eat Me 2018: Reckoning
Televisiereekse 1986: Ira Joe Fisher Show 2008: Sons of Anarchy 2013: The Cheerleader Diaries 2014: True Detective 2014: Preface to Being Jaded 2017: In the Rough 2018: I'm Poppy
Televisierolprente 2012: Crash & Burn 2015: Pariah 2015: Untitled Johnny Knoxville Project
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse fotograwe Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu