Eloy Casados (gebore 28 September 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente White Men Can't Jump (1992), Hollywood Homicide (2003), Frost/Nixon (2008), en Bridesmaids (2011).
Filmografie Rolprente 1973: Mustang 1992: White Men Can't Jump 2001: Girl's Best Friend 2003: Hollywood Homicide 2008: Frost/Nixon 2011: Bridesmaids 2016: As You Like It
Televisiereekse 1977: Young Dan'l Boone 2009: Ruby & the Rockits
Televisierolprente 1978: Ishi: The Last of His Tribe 1996: Grand Avenue
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu