Max Casella (gebore 6 Junie 1967) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blue Jasmine (2013), Inside Llewyn Davis (2013), en Jackie (2016), en in die televisiereeks The Marvelous Mrs. Maisel (2017).
Filmografie Rolprente 1991: Race Against Tomorrow 2000: King of the Open Mics 2000: Behind the Seams 2008: Scaring the Fish 2010: Passione 2011: Somewhere Tonight 2013: Blue Jasmine 2013: Inside Llewyn Davis 2013: Trust, Greed, Bullets & Bourbon 2014: A Midsummer Night's Dream 2015: Applesauce 2016: Jackie
Televisiereekse 1983: Don't Look Now 1989: Doogie Howser, M.D. 1993: Cro 1995: The Adventures of Hyperman 2016: Vinyl 2016: The Detour 2017: The Marvelous Mrs. Maisel
Televisierolprente 1990: Maverick Square 2008: Reinventando Hollywood
Video's 1991: Blood Drips Heavily on Newsies Square 1993: Canceled Lives: Letters from the Inside
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu