Michael Cassidy (gebore 20 Maart 1983) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Zoom (2006), Argo (2012), en Batman v Superman: Dawn of Justice (2016), en in die televisiereeks The O.C. (2003).

Filmografie Rolprente 2006: Zoom 2007: Mein bester Freund 2009: Boys on Film 3: American Boy 2012: Argo 2015: Night of the Living Deb 2016: Batman v Superman: Dawn of Justice 2017: The Stray The Out of Town Wedding

Televisiereekse 2003: The O.C. 2007: Hidden Palms 2008: Privileged 2012: Men at Work 2014: Millennial Parents 2016: People of Earth

Televisierolprente 2010: The Pink House 2015: Not Safe for Work

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu