Federico Castelluccio (* 1965) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Pink Panther 2 (2009) en in die televisiereeks The Sopranos (1999).
Filmografie Rolprente 2002: Geoffrey Holder: The Unknown Side... 2008: Lucky Days 2009: The Pink Panther 2 2010: Just Laugh! 2013: House of Shadows 2016: Leaves of the Tree 2016: The Brooklyn Banker 2016: Outcall 2017: Good Friday 2018: Toy Gun 2018: Exit 0 2019: Corsi: The World's First Super Model Numba One Blue Betrayal
Televisiereekse 1999: The Sopranos 2003: The Bronx Bunny Show
Televisierolprente 2006: Dragon Dynasty
Video's 2002: Fire 2004: Return of Fire 2008: Speak Now or Forever Hold Your Peace
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu