Kyle Catlett (gebore 16 November 2002) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Young and Prodigious T.S. Spivet (2013) en Poltergeist (2015), en in die televisiereeks The Following (2013).
Filmografie Rolprente 2013: The Young and Prodigious T.S. Spivet 2015: Poltergeist Waiting for Tomorrow Bread and Games
Televisiereekse 2013: The Following
Video's 2014: Le train où vont les choses: les coulisses de T.S. Spivet
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu