Matt Cedeño (gebore 14 November 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Devious Maids (2013), Z Nation (2014), en Power (2014).
Filmografie Rolprente 2000: Days of Innocence
Televisiereekse 2006: The Little Talent Show 2013: Devious Maids 2014: Z Nation 2014: Power
Televisierolprente 2005: Romancing the Bride 2018: Blood, Sweat, and Lies
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1973