Chris Chalk (gebore 7 Desember 1984) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent 12 Years a Slave (2013) en in die televisiereekse Homeland (2011), The Newsroom (2012), en Gotham (2014).

Filmografie Rolprente 2006: 508 Nelson 2010: The Start of Dreams 2013: 12 Years a Slave Farewell

Televisiereekse 2008: Michael Stahl-David: Behind the Star 2011: Homeland 2012: The Newsroom 2014: Gotham 2015: Complications 2019: When They See Us

Video's 2011: Stoop Sale

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu