Michael Paul Chan (gebore 26 Junie 1950) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Goonies (1985), Falling Down (1993), Maverick (1994), en Spy Game (2001).

Filmografie Rolprente 1980: Cardiac Arrest 1985: The Goonies 1991: Thousand Pieces of Gold 1993: Falling Down 1994: Maverick 1996: Paper Dragons 2000: Once in the Life 2001: Spy Game

Televisiereekse 1975: Khan! 1985: The Insiders 1985: Me and Mom 1991: Under Cover 1994: Valley of the Dolls 1998: Honolulu CRU 1999: The PJs 2002: Robbery Homicide Division 2005: The Closer 2012: Major Crimes

Televisierolprente 1991: Fatal Friendship 1996: Sudden Terror: The Hijacking of School Bus #17

Video's 2013: Major Crimes: Crossing the Tape - Inside the Major Crimes Squad

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu