David Castro (gebore 7 Februarie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Arranged (2007), Where God Left His Shoes (2007), en 27 Dresses (2008), en in die televisiereeks Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016).
Filmografie Rolprente 2006: Little Fugitive 2007: Arranged 2007: Where God Left His Shoes 2008: 27 Dresses 2010: Forged My Life Not Yours
Televisiereekse 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments
Televisierolprente 2007: The Man 2010: Summer Camp
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu