Enrique Castillo (gebore 10 Desember 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blood In, Blood Out (1993), Nixon (1995), Deja Vu (2006), en Get the Gringo (2012).
Filmografie Rolprente 1987: The Delos Adventure 1993: Blood In, Blood Out 1995: Nixon 2006: Deja Vu 2012: Get the Gringo 2013: Homebound
Video's 2010: Crazy Love: A Guide to the Dysfunctional Relationships of 'Weeds''' 2011: Bye-Bye Botwins''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu