Charlie Carver (gebore 31 Julie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent I Am Michael (2015) en in die televisiereekse Desperate Housewives (2004), Teen Wolf (2011), en The Leftovers (2014).
Filmografie Rolprente 2015: I Am Michael
Televisiereekse 2004: Desperate Housewives 2011: Teen Wolf 2014: The Leftovers Blooms
Televisierolprente 2013: Restless Virgins
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu