David Caruso (gebore 7 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente First Blood (1982), Kiss of Death (1995), Proof of Life (2000), en Session 9 (2001).
Filmografie Rolprente 1982: First Blood 1984: Thief of Hearts 1986: Blue City 1987: China Girl 1990: King of New York 1993: Mad Dog and Glory 1995: Kiss of Death 1995: Jade 1997: Cold Around the Heart 1998: Body Count 2000: Proof of Life 2001: Session 9 2002: Black Point 2011: Rehab
Televisiereekse 1990: H.E.L.P. 1997: Michael Hayes 2002: CSI: Miami
Televisierolprente 1981: Crazy Times 1982: The Making of 'First Blood''' 1983: For Love and Honor 1987: Into the Homeland 1990: Rainbow Drive 1993: Judgment Day: The John List Story 1997: Gold Coast 2000: Deadlocked''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Amerikaanse entrepreneurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu