Hunter Carson (gebore 26 Desember 1975) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Paris, Texas (1984), Invaders from Mars (1986), en Scaramouch.
Filmografie Rolprente 1984: Paris, Texas 1986: Invaders from Mars 2000: Bullfighter 2015: Single in South Beach Scaramouch Southern Fable
Televisierolprente 2015: The American Dream
Video's 2015: Invaders from Mars: The Martians Are Coming! - The Making of 'Invaders from Mars'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu