Kevin Carroll is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Paid in Full (2002) en in die televisiereekse The Leftovers (2014), Snowfall (2017), en Sacred Lies (2018).

Filmografie Rolprente 1997: Jane Street 2002: Paid in Full 2011: Lefty Loosey Righty Tighty 2018: Bloodline Compassionate Release

Televisiereekse 2004: Play 16:9 2014: The Leftovers 2017: Snowfall 2018: Sacred Lies

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1969