Anthony Carrigan (gebore 2 Januarie 1983) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Parenthood (2010), The Flash (2014), Gotham (2014), en Barry (2018).
Filmografie Rolprente 2009: The Undying
Televisiereekse 2009: The Forgotten 2010: Parenthood 2014: The Flash 2014: Gotham 2018: Barry
Televisierolprente 2008: Long Island Confidential 2012: Hand of God 2013: Over/Under
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu