Carlos Carrasco (gebore 5 April 1948) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blood In, Blood Out (1993), Speed (1994), en Parker (2013).
Filmografie Rolprente 1992: In the Heat of Passion 1993: Blood In, Blood Out 1994: Speed 1997: Eruption 2013: Parker 2016: Sienna's Choice 2017: Fight Your Way Out Touch Me Die The P.I.M.P. Turnover Modeling the Dream Causa Justa
Televisiereekse 1995: Can't Hurry Love 2016: Star Trek: Progeny
Televisierolprente 1995: As Good as Dead
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu