Jose Pablo Cantillo (gebore 30 Maart 1979) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crank (2006), Disturbia (2007), Crank: High Voltage (2009), en Elysium (2013).

Filmografie Rolprente 2006: Crank 2007: Disturbia 2007: After Sex 2009: Crank: High Voltage 2013: Elysium 2014: Where Hope Grows 2014: Tom Holland's Twisted Tales 2015: The Walkers Among Us

Televisiereekse 2006: Standoff 2011: Repo Games 2016: Brad Advice

Televisierolprente 2009: Virtuality

Video's 2005: Shackles 2008: Redbelt: Inside Mixed Martial Arts 2015: Chappie: Jozi - Real City and a Sci-Fi Setting 2015: Chappie: The Streetwise Professor 2015: Chappie: Keep It Gangster 2015: Rogue Robot: Deconstructing the Stunts and Special Effects of 'Chappie''' 2015: Chappie: Crime Spree - Scene Deconstructions''

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's