Robert Capron (gebore 9 Julie 1998) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Diary of a Wimpy Kid (2010), Frankenweenie (2012), en The Polka King (2017), en in die televisiereeks Elementary (2012).
Filmografie Rolprente 2010: Diary of a Wimpy Kid 2011: Diary of a Wimpy Kid: Rodrick Rules 2012: Frankenweenie 2012: Diary of a Wimpy Kid: Dog Days 2016: Annabelle Hooper and the Ghosts of Nantucket 2017: The Polka King
Televisiereekse 2012: Elementary
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu