Leslie Carlson (24 Februarie 1933 – 3 Mei 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Dead Zone (1983), A Christmas Story (1983), Videodrome (1983), en The Fly (1986).

Filmografie Rolprente 1974: Deranged: Confessions of a Necrophile 1977: Raku Fire 1980: Mr. Patman 1983: The Dead Zone 1983: A Christmas Story 1983: Videodrome 1986: The Fly 1991: Chaindance 2001: Short6 2005: Looking for Angelina

Televisiereekse 1973: The Collaborators 1977: Custard Pie 1988: Murphy's Law 1990: Scales of Justice 2002: The Berenstain Bears

Televisierolprente 1974: Deedee 1982: Shocktrauma

Video's 1979: A Path of His Own

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu