Jack Carpenter (gebore 18 September 1984) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sydney White (2007) en I Love You, Beth Cooper (2009), en in die televisiereeks The Good Wife (2009).
Filmografie Rolprente 2007: Sydney White 2009: I Love You, Beth Cooper 2010: Harvest 2012: Putzel
Televisiereekse 2008: The Return of Jezebel James 2009: The Good Wife
Televisierolprente 2007: Lipshitz Saves the World 2010: Hitched 2015: Sharing 2016: Untitled Strauss-Schulson Fogel Pilot
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu