James Carpinello (gebore 13 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Punisher (2004), Gangster Squad (2013), en Let's Kill Ward's Wife (2014), en in die televisiereeks Gotham (2014).
Filmografie Rolprente 2004: The Punisher 2013: Gangster Squad 2014: Let's Kill Ward's Wife 2017: The Dunning Man Caught Stealing
Televisiereekse 2006: So Notorious 2012: The Mob Doctor 2014: Gotham
Televisierolprente 2001: Mr. Life 2002: Aces 2004: DeMarco Affairs
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu