Matty Cardarople (gebore 9 Februarie 1983) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jurassic World (2015) en in die televisiereekse Selfie (2014), Stranger Things (2016), en A Series of Unfortunate Events (2017).

Filmografie Rolprente 2009: David Lynch and Crispin Glover's Big Box Office Blockbuster 2011: 0s & 1s 2015: Jurassic World 2015: Fun Size Horror: Volume Two The Sucker Block Island

Televisiereekse 2014: Selfie 2016: Stranger Things 2017: A Series of Unfortunate Events

Televisierolprente 2011: Solicitation 2012: The Jesse Miller Show 2015: Shaq Inq 2016: The Monroes Truck'd Up

Video's 2005: Otto

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu