Timothy Carhart (gebore 24 Desember 1953) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thelma & Louise (1991) en Black Sheep (1996), en in die televisiereeks The X-Files (1993).

Filmografie Rolprente 1984: The Party Animal 1988: Lovers, Partners & Spies 1989: Pink Cadillac 1991: Thelma & Louise 1996: Black Sheep 2016: The Remake

Televisiereekse 1989: Island Son 1993: The X-Files

Televisierolprente 1990: Call Me Anna 1992: Quicksand: No Escape 1996: Smoke Jumpers 1998: To Live Again 1998: Before He Wakes 1999: The Price of a Broken Heart 2001: Love and Treason 2017: Bromance

Video's 2002: Beverly Hills Cop III: Triple Axel

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu