Johnny Cannizzaro is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jersey Boys (2014) en The Best People (2017), en in die televisiereekse Mob City (2013) en Colony (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Jersey Boys 2015: Knavish Folk 2017: The Best People Jack Stevenson, a Decent Man

Televisiereekse 2012: Dark Prophet 2013: Mob City 2016: Colony 2019: The Minus Touch

Televisierolprente 2013: Bike Cops Van Nuys 2013: Brodowski & Company

Video's 2005: Dark Fantasy 2013: Moses Supposes

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986