Matt Bush (gebore 22 Maart 1986) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Adventureland (2009), Trouble with the Curve (2012), en The Relationtrip (2017), en in die televisiereeks The Goldbergs (2013).
Filmografie Rolprente 2005: One Last Thing... 2009: Adventureland 2010: High School 2010: Nice Guy Johnny 2012: Trouble with the Curve 2012: Piranha 3DD 2012: Dream World 2016: Killing Poe 2017: The Relationtrip Bull Rider The Wake of Light Three
Televisiereekse 2007: Family Values 2010: Glory Daze 2013: The Goldbergs
Televisierolprente 2007: M.O.N.Y.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu