Norbert Leo Butz (gebore 30 Januarie 1967) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dan in Real Life (2007), Fair Game (2010), Higher Ground (2011), en Disconnect (2012).

Filmografie Rolprente 2002: West of Here 2002: Noon Blue Apples 2007: Dan in Real Life 2010: Fair Game 2011: Higher Ground 2012: Disconnect 2012: Greetings from Tim Buckley

Televisiereekse 2010: The Deep End 2015: Bloodline 2016: Mercy Street 2018: Fabled

Televisierolprente 2007: Playing Chicken

Video's 2004: Wicked: The Road to Broadway 2008: Just Like Family: The Making of 'Dan in Real Life'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu