Thomas Jefferson Byrd is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Clockers (1995), Set It Off (1996), He Got Game (1998), en Ray (2004).
Filmografie Rolprente 1995: Clockers 1996: Set It Off 1998: He Got Game 2001: MacArthur Park 2002: Never Get Outta the Boat 2004: Ray 2004: X, Y 2012: Red Hook Summer
Video's 2001: The Making of 'Bamboozled'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1940's Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Sterftes in 2020