P. J. Byrne (gebore 15 Desember 1974) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wolf of Wall Street (2013) en Rampage (2018), en in die televisiereekse Vinyl (2016) en Big Little Lies (2017).

Filmografie Rolprente 2013: The Wolf of Wall Street 2017: Eloise 2018: Rampage Brothers of the Bride

Televisiereekse 2012: The Legend of Korra 2014: Intelligence 2016: Vinyl 2016: Justice League Action 2017: Big Little Lies 2017: Justice League Action Shorts

Televisierolprente 2008: Untitled Kanye West HBO Project 2010: Our Show 2012: Untitled Martin Lawrence Project 2018: Tremors

Video's 2011: Final Destination 5: Circle of Death

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu