Eddie Cahill (gebore 15 Januarie 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Miracle (2004) en in die televisiereekse CSI: NY (2004), Under the Dome (2013), en Conviction (2016).

Filmografie Rolprente 2004: Miracle 2008: The Narrows

Televisiereekse 2002: Glory Days 2004: CSI: NY 2013: Under the Dome 2016: Conviction

Video's 2004: From Hockey to Hollywood: Actors' Journeys 2004: The Making of 'Miracle''' 2012: The Magic Eight 2012: CSI: NY - Season 8: Honoring Our Heroes 2012: CSI: NY - Season 8: A New York Halloween 2013: CSI: NY - The Final Season: A Day Off With 2013: CSI: NY - The Final Season: On Thin Ice 2013: CSI: NY - The Final Season: Fireworks''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu