Travis Caldwell (gebore 16 Januarie 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Magnificent Seven (2016) en in die televisiereekse The Gates (2010) en The Neighbors (2012).
Filmografie Rolprente 2015: Stolen from Suburbia 2016: The Magnificent Seven
Televisiereekse 2010: The Gates 2012: The Neighbors
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu