Cody Cameron (gebore 12 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shrek (2001), Shrek 2 (2004), Shrek the Third (2007), en Cloudy with a Chance of Meatballs 2 (2013).
Filmografie Rolprente 2001: Shrek 2004: Shrek 2 2007: Shrek the Third 2010: Open Season 3 2013: Cloudy with a Chance of Meatballs 2 2015: Wolves and Dogs: Howls for Full Moon High in the Clouds
Video's 2006: Boog & Elliot's Midnight Bun Run 2011: The Pig Who Cried Werewolf 2012: Shrek's Thrilling Tales
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse animasiekunstenaars Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse kunstenaars Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu