Frank Campanella (12 Maart 1919 – 30 Desember 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Overboard (1987), Dick Tracy (1990), Pretty Woman (1990), en Raising Helen (2004).

Filmografie Rolprente 1966: Seconds 1987: Overboard 1990: Dick Tracy 1990: Pretty Woman 2004: Raising Helen

Televisiereekse 1950: Sure As Fate 1956: The Kaiser Aluminum Hour 1957: Decoy 1958: From These Roots 1976: Gibbsville 1980: Phyl & Mikhy 1980: Skag

Televisierolprente 1977: Corey: For the People

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu