Bill Camp (gebore 13 Oktober 1961) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Midnight Special (2016) en Loving (2016).

Filmografie Rolprente 2000: Ten Hundred Kings 2006: Wrestling with Angels: Playwright Tony Kushner 2012: Compliance 2013: The Maid's Room 2015: EPIX Presents: Road to the NHL Stadium Series 2016: Midnight Special 2016: Loving 2017: The Killing of a Sacred Deer 2018: Wildlife 2018: Skin 2019: Sound of Freedom

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1960's