Jordan Calloway (gebore 18 Oktober 1990) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse ER (1994), Unfabulous (2004), The Glades (2010), en Black Lightning (2018).
Filmografie Rolprente 2011: DisCONNECTED
Televisiereekse 1994: ER 2004: Unfabulous 2010: The Glades 2016: Freakish 2018: Black Lightning
Televisierolprente 2014: Drumline: A New Beat 2016: Untitled Paranormal Project
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1990's Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu