Trai Byers (gebore 19 Julie 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Selma (2014) en Americons (2017), en in die televisiereekse 90210 (2008) en Empire (2015).

Filmografie Rolprente 2013: Destination Planet Negro 2014: Selma 2017: Americons

Televisiereekse 2008: 90210 2015: Empire

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu