Ron Butler is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Spartan (2004) en in die televisiereekse Terminator: The Sarah Connor Chronicles (2008) en Hairapy (2014).
Filmografie Rolprente 2004: Spartan 2005: Reality Check 2016: Funeral Day
Televisiereekse 2008: Terminator: The Sarah Connor Chronicles 2008: True Jackson, VP 2013: On the Set W Jasper Cole 2014: Hairapy 2014: The Bodega
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse regisseurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu