Justin Bruening (gebore 24 September 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), Ringer (2011), Switched at Birth (2011), en Good Behavior (2016).
Filmografie Rolprente 2017: The Monster Project 2018: Indivisible
Televisiereekse 2004: Soapography 2005: Grey's Anatomy 2008: Knight Rider 2011: Ringer 2011: Switched at Birth 2016: Good Behavior
Televisierolprente 2010: Class 2012: Blue-Eyed Butcher 2013: The Thanksgiving House 2018: Last Vermont Christmas
Video's 2002: Britney Spears Feat. Pharrell Williams: Boys 2009: Knight Rider: The Icon Reborn
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu