Brad Bufanda (4 Mei 1983 – 1 November 2017) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent A Cinderella Story (2004) en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), Veronica Mars (2004), en Co-Ed Confidential (2007).

Bufanda sterf weens selfmoord op 1 November 2017, op die ouderdom van 34.

Filmografie Rolprente 2004: A Cinderella Story 2012: Dark Tourist

Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 2001: Dismissed 2004: Veronica Mars 2007: Co-Ed Confidential

Video's 1995: Little Lost Sea Serpent

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu