Tituss Burgess (gebore 21 Februarie 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Angry Birds Movie (2016) en Set It Up (2018), en in die televisiereekse 30 Rock (2006) en Unbreakable Kimmy Schmidt (2015).

Filmografie Rolprente 2016: The Angry Birds Movie 2018: Set It Up I Hate Kids

Televisiereekse 2006: 30 Rock 2015: Unbreakable Kimmy Schmidt 2016: Match Game 2018: Central Park

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu